Pietman van Oppiestoep kuier by The Lodge Bethal

Pietman van Oppiestoep

Pietman van Oppiestoep

Pietman Geldenhuys van Oppiestoep – Kyknet se Geselsprogram het 27 Julie 2017 hier by The Lodge Bethal oorgeslaap.  Dit was ‘n groot voorreg om so aangename, plat op die aarde mens hier te huisves.  Hoop om jou gou weer te sien hier by ons!